Laat Maandagmiddag het die paartjie bevestig dat hulle vroeg in volgende jaar die aankoms van hul eersteling verwag.

Graeme, pa van ’n seuntjie en dogtertjie, en Romy, wat self twee seuntjies het, is reeds van die begin van 2016 bymekaar.

A photo posted by Graeme smith (@graemesmith49) on

Graeme het gesê alhoewel hulle verheug is oor die vooruitsig van ouerskap en ’n toekoms saam, is hul fokus op hul kinders en word hulle eerste gestel terwyl die paartjie as ’n familie gevestig word.