Die Protea-toetskaptein, Graeme Smith, en sy vrou, Morgan Deane, gesels met Huisgenoot vir die eerste keer as mnr. en mev. Smith oor weervoorspellings van romanse en hul aanvanklike verhouding oor twee vastelande.

Ja, Suid-Afrika se nuutste glanspaartjie, maar ook ietwat privaat, praat oor hul liefde en lewe saam.

Lees meer in die nuutste uitgawe en kyk die video hier: