"Hy gaan my nog doodmaak,” het Cordelia Prinsloo keer op keer vir haar familie en vriende gesê.

Later het sy bygevoeg as hy dit nie self doen nie, sal hy haar “laat uithaal”.

“Sy was vas oortuig daarvan. Sy het dit met groot sekerheid gesê, asof sy net nie van die tyd, plek en omstandighede rondom haar dood weet nie,” vertel haar suster, Angie le Roux.

Lees meer in die Huisgenoot van 7 Februarie.