Die tuisblad het al bekend geword vir die interessante animasies wat telkens daarop verskyn op geskiedkundige dae of tydens belangrike wêreldgebeure.

Kyk hier na van die kreatiewe “Doodles” waarmee die gewildste sport op aarde die afgelope maand gevier is.

Op 16 Junie, vir die groepwedstryd tussen die VSA en Ghana:

World Cup 2014 #13

Paul die seekat maak ‘n voorspelling uit die hemel (17 Junie):

World Cup 2014 #14

Sokker-kyk tydens ’n vergadering… maar pasop vir die baas! (23 Junie)

World Cup 2014 #27

Japan vs Kolombië (24 Junie)

World Cup 2014 #30

VSA vs Duitsland (26 Junie)

World Cup 2014 #35

Daar was selfs ’n Doodle oor die skeidsregters en hul spuitkannetjies! (8 Julie)

World Cup 2014 #54

Brasilië en Nederland pak hul tassies (12 Julie)

World Cup 2014 #61

En die wenner is… (14 Julie)

World Cup 2014 #63 - Germany

Gaan kyk hier vir ’n volledige gallery van al die Doodles.

Bronne: mashable.com, google.com/doodles