Natasha Sutherland is een trotse mamma!

En kyk ’n mens so na die foto’s, lyk dit of die drie dit sommer gate uit geniet het.

“My seuns was baie bly toe die fotograaf voorstel hulle moet sjokoladeroomys oraloor hul ma smeer!” het sy by die kostelike foto’s vertel.

Natasha deel gereeld kiekies van haar seuns op die sosiale media. “Lief vir my seuns,” het sy by nog een op Instagram geskryf.

Love my boys! #familyphotoshoot #schmodelpose #gratitude

A photo posted by @natasha.sutherland on

Die enkelma pak gereeld prettige aktiwiteite soos fietsritte saam met haar seuns aan. Sy het ook onlangs van die 80 m hoë Moses Mabhida-stadion in Durban gespring met ’n swaai van 160 m en swem saam met haaie. Praat van ’n koel ma!

#whatrheheckhappenedtoMoz?!? A photo posted by @natasha.sutherland on

What sort of person voluntarily jumps from a stadium 80 meters high with a 160 meter swing? #madness

A photo posted by @natasha.sutherland on

#mamaswimningwithsharks #eek #durbanbucketlist A photo posted by @natasha.sutherland on

Shark dive (not wild dolphin swim in Moz but...) #bucketlistforboys #makinghay #memories #gratitude

A photo posted by @natasha.sutherland on