Justin Bieber het onlangs met ’n paar nuwe tatoes gespog – ’n nar op sy regtervoorarm en ’n kompas. Maar dis die jongste een – sy 23ste tatoe – die woord liefde langs die nar wat die tonge laat klap dat hy opgemaak het met Selena Gomez.

Sy ander tatoes sluit in ’n seemeeu op sy linkerheup, Hebreeuse geskrif op sy linkerbolyf, biddende hande op sy linkerkuit en die woord “Believe” op sy linkervoorarm.

article-2537950-1A945DF600000578-867_634x517

article-0-1A9A770C00000578-215_634x632

article-0-1AA380A700000578-42_634x634