Hul kom albei uit egskeidings, maar die voormalige sokkerspeler, en deesdae SupersSport-aanbieder Gary Bailey en die voormalige Mej. Heelal Michelle McLaen het by mekaar weer geluk gevind.

Hulle woon nou deesdae op ‘n landgoed in die Fourways-gebied in Johannesburg, waar haar enigste kind en sy drie kinders gereeld oor naweke saamkuier.

Hulle het hul voordeur oopgemaak en Huisgenoot is, soos min ander kere, binne genooi.

Lees meer in die nuutste uitgawe.

Volg Huisgenoot op Twitter.