Die langverwagte Carter-tweeling is uiteindelik gebore. Die pop-ikoon Beyoncé en haar man, die rapper Jay-Z, het Saterdag hul tweede en derde kind in die wêreld in verwelkom, volgens verskeie bronne.

“Bey and Jay is oorstelp en het reeds die nuus met vriende en familie begin deel”, het 'n bron aan People vertel.

Beyoncé het vroeër vanjaar haar swangerskap aangekondig in 'n inskrywing op Instagram wat tot vandag toe nog die gewildste inskrywing op dié sosiale media platform is.

Beyoncé en Jay-Z het reeds 'n dogter, Blue Ivy, wat nou vyf is. 

??????

A post shared by Beyoncé (@beyonce) on

Die egpaar het die geboorte nog nie self amptelik bevestig nie.

Bronne: BBC, People