Die bekende akteur Terrence Bridgett, wat die rol van Jerome in 7de Laan speel, is Maandagoggend tussen 01:00 en 02:00 in Knysna aangeval en beroof berig Die Burger.

Volgens Die Burger is Terrence in ’n luukse vakansiewoning in Knysna se spogbuurt Paradise aangeval.

Hy sterk tans aan en was gister te geskok om met die media te praat.

LEES MEER HIER