Volgens ooggetuies is talle beseer toe die man die Big Chefs-restaurant binnegegaan het en die skote begin klap het.

Gerugte doen die ronde dat die enkele aanvaller vasgetrek is. Daar word ook gesê dat dit vermoedelik ’n weerwraak-aanval eerder as ’n daad van terreur is.
Volgens berigte word daar vermoed dat die gewapende man ’n persoon geteiken het wat tien jaar gelede vir sy pa se dood verantwoordelik was.

Bronne: linkis.com, express.co.uk, abcnews.com, sputniknews.com,