Hy het jare lank gewik en weeg, maar toe Gerhard Steyn eers besluit hy het sy trouvrou gevind, het hy geen gras onder sy voete laat groei nie.

Hy’s mos nie verniet ’n man wat van diamante sing nie. Binne ’n week ná die groot besluit was die ring gekoop en die jawoord uit, en dit nadat hy lank getwyfel het of Zelri Enslin die regte vrou vir hom is.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.