Die Afrikaanse sanger George Meiring het reeds op vyfjarige ouderdom sy eerste sangkompetisie gewen saam met sy suster Anne en ouboet Bertus.

Op 19-jarige ouderdom het hy  OFM se sangtalentkompetisie gewen en sedertdien het sy loopbaan die hoogtes ingeskiet.

Kyk hier na sy nuutste video.

Volg Huisgenoot op Twitter.