’n Ongeïdentifiseerde man het Donderdagmiddag in ’n fliekkompleks in Viernheim, Duitsland, rond en bont begin skiet en talle mense beseer. Hy het ’n vermomming gedra en ’n ammunisiegordel oor sy skouer gehad toe hy die Kinopolis-kompleks ongeveer 15:00 Donderdagmiddag binnegegaan. Luidens berigte is minstens 25 mense waarskynlik tydens die voorval gewond.

Die moontlikheid van gyselaars is ook genoem.
Sommige nuusbronne suggereer 40 mense word as gyselaars aangehou.
Die polisie op die toneel.
Tot dusver is nog nie amptelik bevestig hoeveel mense seergekry het nie.
Die kompleks waar die voorval plaasgevind het.
Die afgesperde toneel.
Terwyl die motief vir die aanval nog onduidelik is, word reeds in van die Duitse media bespiegel dis ’n terreurdaad.
Die Duitse nuusblad Bild het later aangedui het die man is in hegtenis geneem, en nog later is ook berig die polisie het hom geskiet.
Uit verskeie oorde wil dit voorkom asof hierdie persoon verantwoordelik was vir die skietery.
blockquote class="twitter-tweet" data-lang="en">

BREAKING: #viernheim #ViernheimShooting Gunman is named 'Sam Hyde.' Known ties to Pegida & neo-Nazi organizations. pic.twitter.com/NEKiqpN6bU — Michael Edwards (@realMLE) June 23, 2016

Bronne: telegraph.co.uk, rt.com