Hulle sê nie verniet ’n dogter volg die patroon van haar ma nie. So mooi soos wat Minki van der Westhuizen is, net so mooi was (en is) haar ma Carien. Die Boer soek ’n Vrou-aanbieder het onlangs die allermooiste foto van haar as ’n vyfjarige saam met haar ma in die sosiale media gedeel. Die foto is in 1989 geneem. Daarby het sy geskryf: “Ek en my mamma circa 1989”.

Ek en my mamma circa 1989

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on
Kyk net hoe fraai lyk haar eie twee kleingoed saam met hul mooi ouma.

Ouma Carien #katerienlief #elisehartjie

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Van bekoorlike vyfjarige hartediefie tot ’n pragtige jong vrou.

Vanaf 25 Januarie is ek amptelik deel van die #Kwêla span. So opgewonde!! Nuwe jaar, nuwe avonture!! #dankbaar @kyknettv

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on