PG du Plessis (83) het die afgelope paar jaar prostaatkanker gehad. Maar dit het nie nie man se onblusbare gees ’n aks laat afneem nie.

Sy dogter, prof Marieta Carnelley, het die hartseer nuus aan Netwerk24 bevestig.

Meer volg later.