Diane Coetzer (47), ’n gesoute joernalis en musiekresensent, dagvaar Eban Olivier (33) vir laster en/of die skending van haar menswaardigheid en reputasie.

Bespreek vir Skouspel!

Dít kom nadat Eban glo woedende dreigboodskappe op Facebookblad geplaas het ná ’n negatiewe resensie wat sy geskryf het.

Die resensie het gedraai om een van Eban se produksies met die Parlotones.

Lees meer oor wat gebeur het en watter regsstappe nou geneem kan word. Lees ook wenke en waarskuwings oor jou menseregte op dié gewilde sosiale netwerk.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.