Bespreek vir Skouspel!

Volgens Eye Witness News glo die voormalige Proteas-speler Mike Proctor Gary Kirsten gaan baie suksesvol wees in sy nuwe rol as nasionale afrigter.

Sleutelaspekte is Garyk se goeie persoonlikheid wat hom in staat stel om 'n stewige band met die spelers te bou, soos wat hy gedurende sy tyd met die Indiese span getoon het. En die verwagting is dat hy net so suksesvol met die Proteas gaan wees.

Die toernooi skop op 13 Oktober af wanneer die Proteas die Aussies om 18:00 op Nuweland, Kaapstad die stryd aansê.

KLIK HIER vir die skedule.

Volg Huisgenoot op Twitter.