New Picture (1)

Sy mede-omroepers Leigh-Ann Mol en Mabale Moloi verlaat ook die stasie.

Radiostasies hernu elke jaar in Maart hul omroepers se kontrakte en maak verstellings aan hul uitsaaiprogram en aanbieders.

Gareth het die afgelope drie jaar gewild geword as die aanbieder van die ontbytprogram op 5FM.