tomb raider

Luidens verskeie berigte sou verfilming Doer Onder te onprakties wees weens die “beperkings op die federale regering se belastingaansporing.

Lees ook: Sewe nuwe weergawes van ou flieks wat die moeite werd is om te kyk

Hulle het die federale regering gevra om die liggingskorting van 16,5 tot 30 persent te verhoog, maar kon die besluit nie betyds finaliseer nie en moes ’n ander plek kies vir die verfilming,” het ’n bron aan die Gold Coast Bulletin in Australië gesê.

“Daar is aan Screen Queensland gesê die gebrek aan korting is die hoofrede vir die besluit.”

As jy nog nie weet nie: Angelina Jolie gaan nie die rol van die hoofkarakter Lara Croft hervat nie.

via GIPHY

Alicia Vikander (The Danish Girl, Jason Bourne) neem dit oor. Die fliek sal na verwagting op 16 Maart 2018 uitgereik word.

Bronne: econotimes.com, kftv.com