Die countrysanger Fredi Nest (56) is Dinsdag in ’n hospies in Pretoria opgeneem, berig Netwerk24

Fredi het ’n breingewas en die kanker het ook na ander dele van sy liggaam versprei.

Luidens die Facebook-blad Fredi Nest Gebede vir Genesing word Fredi net vir ’n paar dae in die hospies versorg en dan gaan hy weer huis toe.

LEES MEER HIER

Ook op Netwerk24:

Aurora-weduwee: ‘Ek kon nie eens begrafnis vir hom bekostig’

2 studente eis meer as R6?m. van UV, Jonathan Jansen