Hy is bekend as die president met die jongste en waarskynlik die mooiste vrou ter wêreld.

Maar nou word pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk en sy vrou, die voormalige supermodel Carla Bruni-Sarkozy, ook ’n ander etiket om die nek gehang, dié van ’n hedendaagse koning Lodewyk XVI met sy eie Marie-Antoinette.

Amper soos in die dae voor die Franse Revolusie leef hulle ook in weelde terwyl ’n resessie Frankryk in die gesig staar en hul land onder regeringskuld steier.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.