Die sexy SA-rugbyspeler is duidelik nie gemaak vir winterweer nie – en sy vroulike bewonderaars sal geneig wees om saam te stem. "Ek mis die somer”, was die byskrif by ’n prikkelfoto van hom met slegs sy (eina) wit Speedo aan. Soos te verstane, het die rygbyspeler se legioen bewonderaars rasend tekere gegaan met kommentaar op die plasing. “O, jitte” is taamlik dikwels gesien, en so ook “OMG, ek is enkellopend.” As warmsjokolade ons nie hierdie winter kan warm hou nie, sal Francois dit doen!

Missing summer

A photo posted by Francois Hougaard (@francoishougi) on