Styl en swier het weer vanjaar geseëvier, toe Suid-Afrika se bekendste sangers, akteurs, radio-omroepers en TV-aanbieders by Emperors Palace vir die jaarlikse Tempo-pryse saamtrek. Hier is ’n kykie na wie op die rooi tapyt gepryk het.

KLIK HIER vir al die wenners

[caption id="attachment_76166" align="alignnone" width="610"]Angelique Gerber en die Waratahs-rugbyspeler Jacques Potgieter Angelique Gerber en die Waratahs-rugbyspeler Jacques Potgieter[/caption]

[caption id="attachment_76167" align="alignnone" width="610"]Tamara Dey Tamara Dey[/caption]

[caption id="attachment_76168" align="alignnone" width="610"]Kurt Darren en sy vrou, Dunay van Heerden Kurt Darren en sy vrou, Dunay van Heerden[/caption]

[caption id="attachment_76173" align="alignnone" width="600"]Bobby van Jaarsveld en sy sus Karlien. Bobby van Jaarsveld en sy sus Karlien.[/caption]

[caption id="attachment_76172" align="alignnone" width="600"]Drie van Romanz se lede – (van links) Adam Barnard, André Venter en Burgerd Botha – ontvang die Tempo-prys vir gospelalbum van die jaar. Drie van Romanz se lede – (van links) Adam Barnard, André Venter en Burgerd Botha – ontvang die Tempo-prys vir gospelalbum van die jaar.[/caption]

[caption id="attachment_76171" align="alignnone" width="600"]Dewald Wasserfall en die wenner van die Tempo vir nuweling van die jaar, Joshua na die Reën Dewald Wasserfall en die wenner van die Tempo vir nuweling van die jaar, Joshua na die Reën[/caption]

[caption id="attachment_76170" align="alignnone" width="600"]Tracey Lange, Hannes van Wyk en Denver Vraagom Tracey Lange, Hannes van Wyk en Denver Vraagom[/caption]

[caption id="attachment_76169" align="alignnone" width="600"]Die 7de Laners Corné Crous en Werner Coetser Die 7de Laners Corné Crous en Werner Coetser[/caption]

[caption id="attachment_76174" align="alignnone" width="600"]Jay wen die Tempo-prys vir dans-/popsokkiealbum van die jaar. Jay wen die Tempo-prys vir dans-/popsokkiealbum van die jaar.[/caption]

[caption id="attachment_76175" align="alignnone" width="600"]Chris Chameleon Chris Chameleon[/caption]

[caption id="attachment_76176" align="alignnone" width="600"](Van links) Dewald Wasserfall, moniQue en Willem Botha (Van links) Dewald Wasserfall, moniQue en Willem Botha[/caption]

[caption id="attachment_76177" align="alignnone" width="600"]Christo Davids en sy vrou, Cindy Khana Christo Davids en sy vrou, Cindy Khana[/caption]

[caption id="attachment_76180" align="alignnone" width="600"]Bobby van Jaarsveld Bobby van Jaarsveld[/caption]

[caption id="attachment_76181" align="alignnone" width="610"]Lizz Meiring Lizz Meiring[/caption]

[caption id="attachment_76182" align="alignnone" width="610"]Burgerd Botha en sy vrou, Zita Pretorius Burgerd Botha en sy vrou, Zita Pretorius[/caption]

[caption id="attachment_76183" align="alignnone" width="600"](Van links) Adam Barnard, sy vrou Almitra Botes, Zita Pretorius en Burgerd Botha (Van links) Adam Barnard, sy vrou Almitra Botes, Zita Pretorius en Burgerd Botha[/caption]

[caption id="attachment_76184" align="alignnone" width="600"]Jana Strydom en haar man, Hannes Kruger Jana Strydom en haar man, Hannes Kruger[/caption]

[caption id="attachment_76185" align="alignnone" width="610"]Elvis Blue Elvis Blue[/caption]

[caption id="attachment_76191" align="alignnone" width="600"]Nico Grobbelaar en sy vrou, Elizma Theron Nico Grobbelaar en sy vrou, Elizma Theron[/caption]

[caption id="attachment_76189" align="alignnone" width="600"]Die Campbells se Harry Campbell en Rudi Claase Die Campbells se Harry Campbell en Rudi Claase[/caption]

[caption id="attachment_76188" align="alignnone" width="610"]Candice Boucher en Paul Rothmann Candice Boucher en Paul Rothmann[/caption]

[caption id="attachment_76187" align="alignnone" width="600"]Die manne van ADAM (van links), Kyle Grant, Reynardt Hugo en Hugo Ludik Die manne van ADAM (van links), Kyle Grant, Reynardt Hugo en Hugo Ludik[/caption]

[caption id="attachment_76186" align="alignnone" width="600"]Pieter Koen, wat die Tempo-prys vir TV-aanbieder van die jaar gewen het, met sy vrou, Lottie Pieter Koen, wat die Tempo-prys vir TV-aanbieder van die jaar gewen het, met sy vrou, Lottie[/caption]