Dit is die eerste Afrikaans fliek met ’n ensamble-rolverdeling en sterre soos Anel Alexander, Leandie du Randt, Heinz Winckler en Nadia Beukes speel daarin.

[post-slider]

“Jy gaan al jou gunsteling-akteurs daarin sien en gaan uit die teater stap en gelukkig voel,” verklap Anel Alexander, wat die rol van Lisa speel.

“Dis een van die jaar se groot rolprente.”