Ongewone weer  het die Kapenaars se oë omtrent  laat rek en bene laat bibber nadat hael, donderbuie en reën die naweek in Kaapstad geval het.

Die meeste inwoners het omtrent van Facebook, Twitter, YouTube en Instagram gebruik gemaakom foto’s en video’s oor die ongewone weertoestande te versprei.

Hier is ’n paar van die beste foto’s wat die naweek geneem is oor die haelstorm.

Bron en foto's: http://www.news100.co.za

Cape Town CBD. Foto: Kevin Brown

Sea Point. Foto: Clarissa Harteveld

Mt Nelson RD Sea Point. Foto: Larry Soffer

Sea Point Main Rd. Foto: Marcus Christiansen

Long Market Street BoKaap. Foto: Haanim Galvaan