KLIK HIER VIR MEER FOTO'S

Daar was ’n gevolg van 16 strooimeisies en strooijonkers, die geliefde Brood en Melk-sanger het self die liedjie geskryf waarop sy bruid ingestap het. Daar is selfs bloedrooi rose spesiaal uit Ethiopië ingevoer vir hul diamantdag.

Dis hoe die bruidspaar verwys het na hul groot dag, wat by die Memoire-troulandgoed op Muldersdrift gehou is.

Huisgenoot se lesers was gaande oor die foto’s wat in die tydskrif verskyn het en het in ’n koor saamgestem: Dit was beslis ’n bruilof uit die boonste rakke.

“Wys nog foto’s,” het almal gevra; daarom laai ons ’n hele galery vol foto’s op die webtuiste vir jul kykgenot. KLIK HIER vir die galery.

DIE BRUIDSPAAR BEDANK:

Blomme: East Rand Flowermarket www.eastrandflowermarket.co.za / 011-396-2962/2952; Dekor: Swarovski-kristalware en glas Happily Ever After Wedding Design & Décor www.heaweddings.co.za / 079-914-3404 en Silwerware en glas Nici’s Hiring www.nicis.co.za / 082-850-0509; Skryfbehoeftes: Lily Young www.lilyyoung.co.za / 012-348-1311; Uitrustings Bruid en Bruidegom, Bruid se ma: F. Wilson www.fwilsonfashion.co.za / 012-751-2327; Beligting en platejoggie: ProLighting www.prolighting.co.za / 072-457-0495; Videografie: VPH Films www.vphfilms.com / philip@vphfilms.com; Fotografie: Koringkriek www.koringkriek.net / 083-424-1297; Ekstra foto’s: Global Digital Media www.gdm.org.za / 082-315-5193; Mansgeskenkwyn: Schenkfontein Boerdery www.winkelshoek.co.za / hendrik@winkelshoek.co.za; Tafelwyne en vonkelwyn: Robertson Winery www.robertsonwinery.co.za / 023-626-3059; Vrouegeskenke: Honey Antoinette McMaster amcmaster@esri-southafrica.com; Troukoördineerder en handgemaakte kerse: Alet Wessels Wedding & Events Co-ordinator www.aletwessels.co.za / 082-800-4511; Eksklusiewe lekkergoedtafel: Candylicious Dreams Candy Stations www.candyliciousdreams.co.za / yolanda@candyliciousdreams.co.za; Vermaak: Touch of Class 082-940-4282/084-602-1326; Belgiese SjokoladeTruffels: Fouché Chocolates www.fouchechocolates.co.za / 011-975-5675; Verwelkomingsgeskenke van gedrukte Belgiese Sjokolade: Chocolate Art www.chocolateart.co.za / info@chocolateart.co.za; Chevy-troukar: P. Bier Busdienste www.pbierbuses.co.za / 082-788-0946; Bruid se hare: Nadine’s Hair 083-651-5790; Bruid se manikuur en pedikuur: Lunessa’s Nail, Health & Beauty Salon 072-277-4091