Die fotograaf Goran Anastasovski van Macedonië het met hierdie idee ingedagte begin om die sagter kant van die diereryk op film vas te lê. En die resultate is absoluut hartverwarmend!

“Ek neem nou al jare lank foto’s van diere en die natuur,” verduidelik Goran.

“Ek het besluit om die foto’s waarop ek die oomblikke van liefde en emosie tussen diere vasgevang het, te deel; my hoofdoel is om te wys dat diere, net soos mense, en soms selfs ’n bietjie beter meer as mense, tot liefde in staat is.

Kyk net hier na Goran se pragtige foto's!

[post-slider]

WENN