Die Suid-Afrikaanse Gilde vir Motorjoernaliste het Saterdag by die Johannesburg-motorskou die finaliste bekendgemaak vir die kompetisie vir motor van die jaar. Die finaliste (sien foto's onder) word deur ’n paneel van 30 motorjoernaliste aangewys en is:

  • Audi A3 Sportback 1,4T FSI Manual
  • Jaguar F-TYPE 3,0 V6 S
  • Lexus IS 350 F-Sport
  • Mercedes-Benz A 45 AMG
  • Peugeot 208 GTI
  • Porsche Cayman S
  • Renault Clio4 66kW Turbo Dynamique
  • Volkswagen Golf 7 1,4 TSI 90kW Comfortline DSG
  • Volvo V40 D3 Geartronic Excel
Die motorgilde sal die finaliste in Januarie oor twee dae evalueer en die wenner sal in Februarie aangekondig word. Interessante feite oor die kompetisie:
  • BMW is die vervaardiger wat nog die meeste met hierdie gesogte louere wiggery het en het dit al ses keer gewen ( (1988, 1990, 1993, 1997, 2001 en 2011).
  • Audi, Opel en Volkswagen het al elk drie keer geweb.
  • Renault en Toyota is al twee keer elk as wenners aangewys.
  • Alfa Romeo, Ford, Hyundai, Mazda, Mercedes-Benz, Nissan en Volvo het almal al een keer die kroon gedra.
Vorige wenners:
  • 1986 Toyota Corolla Twin Cam
  • 1987 Mercedes-Benz 260E
  • 1988 BMW 735i
  • 1989 Toyota Corolla GLi Executive
  • 1990 BMW 525i
  • 1991 Opel Monza 160 GSi
  • 1992 Nissan Maxima 300 SE
  • 1993 BMW 316i
  • 1994 Opel Kadett 140
  • 1995 Opel Astra 160iS
  • 1996 Audi A4 1,8
  • 1997 BMW 528i
  • 1998 Ford Fiesta Fun
  • 1999 Alfa Romeo 156 T-Spark
  • 2000 Renault Clio 1,4 RT
  • 2001 BMW 320d
  • 2002 Audi A4 1,9 TDI
  • 2003 Volkswagen Polo TDI
  • 2004 Renault Mégane 1,9 dCi
  • 2005 Volvo S40 2,4i
  • 2006 Audi A3 Sportback 2,0T
  • 2007 Honda Civic 1,8 VXi Sedan
  • 2008 Mazda2 1,5 Individual
  • 2009 Honda Accord 2,4 Executive
  • 2010 Volkswagen Golf 6 1.4 TSI
  • 2011 BMW 530d and Volkswagen Polo 1,6 TDI
  • 2012 Hyundai Elantra 1,8 GLS Executive
  • 2013 Porsche Boxster