Die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste het die finaliste vir die Motor van die Jaar-kompetisie aangekondig.

Die finaliste is deur 29-jurielede van die gilde gekies, en die wenner sal in Maart volgende jaar aangekondig word.

Die finaliste is:

• BMW 3 Series 320i Outo

• Ford Ranger 3.2 XLT 4X4 dubbelkajuit Diesel Outo

• Hyundai i30 1.8 Executive

• Kia Rio 1.4 TEC Hatch MT

• Lexus GS 350 EX

• Mercedes-Benz B 180 CDI BlueEFFICIENCY

• Nissan Juke 1.6 DIG-T Tekna

• Opel Meriva 1.4T Cosmo

• Porsche Boxster

• Range Rover Evoque Si4 Dynamic 5-deur

• Toyota 86 High Spec 6MT

• Toyota Yaris 1.5 HSD Xs

[gallery]