We Know se tema is vrouekrag. “Die boodskap is om nie ’n verdagte ou te vertrou nie,” sê die groep se Camila Cabello. “As jy ’n meisie is, kan jy sekerlik op die een of ander manier aanklank vind hierby.”

Kyk dit hier:

- Lara Atson