Die vragmotor het regs gedraai by ’n groot kruising in die stad Ningbo in die Zhejiang-provinsie en die die fietsryer raakgery.

Die fietsryer het slegs ligte beserings opgedoen.

Owerhede blameer die vragmotor vir die ongeluk. Bo en behalwe die feit dat hy nie die fietsryer gesien het nie, het hy nie na die ongeluk stilgehou nie.