Volgens ’n webblad oor mense se afkoms, is hulle verwant aan koning Eduard III en ver langs niggies van die Kate, die hertogin van Cambridge. Navorsers het sewe eeue se stambome bekyk en bevind hulle is verwant aan die Britse koninklikes.

Die sussies is nie al bekendes wat verlangs verwant is aan Kate nie – die geselsprogramaanbieder Ellen DeGeneres is ook ’n verlangse niggie.

- Janine Nel