Pieter Prinsloo kon net nie ophou huil toe hy daardie verskriklike oproep moes maak nie.

Hoe vertel  ’n mens vir ’n ma die tweede van haar drie dogters is dood?

En haar skoonseun, en haar kleinkind ook...“Ansie, ons kinders is dood,” was al wat hy kon uitkry.

Want sy seun Pieter jr. (38), sy skoondogter en Ansie Neethling se dogter Adéle (36) en hul dogter, Shanté (13), is al drie deur ’n Laeveldse bergstroom meegesleur en het by ’n waterval afgestort.

Lees meer in die nuutste uitgawe wat nou op die winkelrakke is.