Haar dogter was altyd vol selfvertroue en spontaan, ’n vrolike jong vrou wat elke dag ten volle geleef het.

Maar daardie meisie is nou weg, sê haar ma hartseer. Haar liggaam is nog hier, maar haar gees is stukkend. “’n Ma kan dit sien,” sê Amanda Smith* in haar huis in Durban.

Amanda se dogter was die slagoffer van Thomas, of Thabo, Bester, die sogenaamde Facebook-verkragter aan wie onlangs 50 jaar tronkstraf opgelê is nadat hy skuld beken het op twee aanklagte van verkragting en twee van gewapende roof met verswarende omstandighede.

Lees meer oor hierdie hartroerende vertelling soos geskryf deur Sulaiman Philip in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.