Vandag is Evita Bezuidenhout nie haar ou, sprankelende self nie. En dis alles daardie boek se skuld – die een waarin Bambi Kellermann, haar eie jonger suster, beweer sy wat Evita is, is ’n bedrieër, skynheilig en ’n leuenaar.

Gewoonlik is die 75-jarige Evita koel en kalm, maar sy lyk senuagtig en gespanne toe ons haar in Kaapstad ontmoet. Sy weet dit gaan geen maklike gesprek wees nie.

Lees meer oor Bambi se skok-onthullings en Evita se reaksie daarop in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.