?

'n Woordvoerder vir die nasionale kragvoorsiener, Eskom, Andrew Etzinger, sê "Daar is 'n risiko van beurtkrag van 17:30 tot 18:30."

Verbruikers word ook herinner dat toestelle, veral warmwatertoestelle, tussen 17:00 en 21:00 saans afgeskakel moet word wanneer verbruik op sy hoogste is.

- Sapa