Dit sal tot 22:00 duur.

Volgens Eskom is daar onvoorsiene tegniese probleme by sekere kragstasies wat die kragnetwerk onder druk plaas

Daar is verlede week berig dat Nampower, die Namibiese kragvoorsiener, tans elektrisiteit aan Eskom uitvoer.

Vir beurtkrag skedules - klik hier.