Die YouTuber Lei Gong het ’n video gedeel van ’n man wat in ’n moltreinstasie in New York probeer om verspring oor ’n treinspoor te beoefen.

Die ongeïdentifiseerde man mis sy teiken met ’n paar sekondes en spring eindelik in die platform vas. Eina!

Die video van 9 sekondes is meer as 5 miljoen keer gekyk sedert dit op 24 Junie gedeel is.

Tien punte vir die moeite.

Bron: YouTube.com