missing

“Ek is ’n enkelouer en het hom probeer weghou van die bendes en dwelms in die gebied. Hy was maar altyd by die huis rond en ek het my nooit bekommer nie. Dalk het hy hierdie dinge in die stilte gedoen en het ek maar net nie daarvan geweet nie.”

Sy het hom op 1 Maart laas by die huis gesien.

“Hy’s net weg. Hoe is dit moontlik?” vra sy. Sy is siek van bekommernis.

As iemand iets weet, bel 071-502-9549.