Hierdie video! Kyk hoe Victoria’s Secret-supermodelle lipsink saam met Taylor se liedjie I Knew You Were Trouble. Die Angels in die video is Alessandra Ambrosio, Lindsay Ellingson, Candice Swanepoel, Adriana Lima, Behati Prinsloo, Doutzen Kroes en Lily Aldridge.

-Faiza Mallick