Daar was wild en wakker gegis oor wie die man met die breë skouers sal wees wat Maandag omstreeks 17:00 deur die nuwe afrigter, Alistair Coetzee, aangekondig sou word. En dis baie geluk aan Adriaan Strauss, haker van die Blou Bulle!

So is daar vroeër vandag op Twitter gegis oor die nuwe kaptein

Screen Shot 2016-05-30 at 16.08.24

Dis mos lekker om weer hierdie beeldmateriaal te deel!

Hier’s al die manne wat van 1891 al die Groen en Goud op die veld gelei het. Fourie du Preez was die 56ste Springbokkaptein.

  1. H.H. Castens – 1891
  2. Bob Sneddon – 1891
  3. Alf Richards – 1891
  4. Ferdie Aston – 1896
  5. Fairy Heatlie – 1896
  6. Alex Frew – 1903
  7. Jackie Powell – 1903
  8. Paddy Carolin – 1906
  9. Paul Roos – 1906
  10. Dougie Morkel – 1910
  11. Billy Millar – 1910
  12. Uncle Dobbin – 1912
  13. T.B Pienaar – 1921
  14. Boy Morkel – 1921
  15. PK Albertyn – 1924
  16. Phil Mostert – 1928
  17. Bennie Osler – 1931
  18. Phil Nel – 1933
  19. Danie Craven – 1937
  20. Felix du Plessis – 1949
  21. Basil Kenyon – 1949
  22. Hennie Muller – 1951
  23. Stephen Fry – 1955
  24. Basie Viviers – 1956
  25. Salty du Rand – 1956
  26. Johan Claassen – 1958
  27. Des van Jaarsveldt – 1960
  28. Roy Dryburgh – 1960
  29. Avril Malan – 1960
  30. Abie Malan – 1963
  31. Nelie Smith – 1964
  32. Dawie de Villiers – 1965
  33. Tommy Bedford – 1969
  34. Hannes Marais – 1971
  35. Piet Greyling – 1972
  36. Morné du Plessis – 1975
  37. Theunis Stofberg – 1980
  38. Wynand Claassen – 1981
  39. Divan Serfontein – 1984
  40. Naas Botha – 1986
  41. Jannie Breedt – 1989
  42. Francois Pienaar – 1993
  43. Tiaan Strauss – 1994
  44. Adriaan Richter – 1995
  45. Gary Teichmann – 1996
  46. Corné Krige – 1999
  47. Rassie Erasmus – 1999
  48. Joost van der Westhuizen – 1999
  49. André Vos – 1999
  50. Bobby Skinstad – 2001
  51. John Smit – 2003
  52. Victor Matfield – 2007
  53. Johann Muller – 2007
  54. Jean de Villiers – 2012
  55. Schalk Burger – 2015
  56. Fourie du Preez – 2015

Bron: www.ougrote.com

Ook op Huisgenoot.com

Heyneke Meyer: "Dis waarom ek bedank het"

Boklegendes en rugbykenners sê hul sê oor nuwe Bokbreier

Van kaalvoet-kannetjie tot Bokke se ‘coach’: So het Allister Coetzee se loopbaan verloop