Die ooievaar is omtrent bedrywig onder die vroue aan ons rugbyspelers se sy. Net ’n dag nadat die Stormers-speler Cheslin Kolbe en sy verloofde, Layla Cupido, hul eersteling, Kylah, aan ons bekendgestel het, het nog ’n plaaslike rugbyheld op sosiale media aangekondig hy het ook weer pa geword. Hy heet Noah. "Soms neem die kleinste goed die meeste plek op in ons harte," het Iva op Instagram geskryf by ’n foto van haar wat haar pasgebore seuntjie borsvoed. "Welkom Noah! Ek kan nie wag om die res van my lewe met jou deur te bring nie."

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

Die paartjie het reeds ’n seuntjie, EJ, wat in September 2015 gebore is. Klein EJ en sy ouers is stylvol verby so ons kan maar net raai hoe stylvol klein Noah se klerekas reeds is!

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

Veels geluk!