Dit was ’n toneel so reg uit ’n sepie die aand toe Bas op Boer Soek ’n Vrou sy voorbokkie in dié werklikheidsreeks, Alicia, aan sy beste pelle voorstel–maar een wat die kykers van dié gewilde reeks toe nooit te sien gekry het nie . . .

Eintlik moes sy toptwee saam gekuier het by die gemoedelike braai op sy plaas by Hartbeespoort, maar toe het die ander twee, Vasti en Tiana, albei gedros pleks dat net een huis toe is.

Lees meer oor die Boer Soek ‘n Vrou-drama in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.