Dankie tog. Dit is die naam van Emsie Schoeman se huis op Wildernis naby George, maar dit beskryf ook die verligting wat jy ervaar wanneer jy SuidAfrika se etiketghoeroe ontmoet en besef sy’s toe glad nie so puntenerig en voorskriftelik as wat jy gedink het nie.

Hannelie Booyens gesels met Emsie oor haar lewe, liefdes en die daardie Twitter-rekening

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.