Emo het op Facebook aangekondig dat Michelle aan ’n seuntjie, Kadar Zayn, geboort geskenk het.

Volgens Emo weeg die kleinding ’n gesonde 3,3 kg.

Emo en Michelle, wat al vir jare 'n paartjie is, het in Januarie verloof geraak.

Sien Emo by SuperSkouspel op 19 September - bespreek hier.

DIGITAL BANNER_HG_600x450 (0-00-00-00)