Die gewilde sanger en TV-persoonlikheid Emo Adams en sy vrou, Michelle Gildenhuys, word oor net agt dae vir die tweede keer ouers! Ons brand al vir maande om te weet of die Adams-gesin met ’n skattige dogtertjie of seuntjie gaan uitbrei. Nou is dit amptelik! Die paartjie het so pas op Instagram aangekondig hulle verwag nog ’n seun! Hul eersteling, Kadar Zayn, is nou 19 maande oud. Kyk hier die oulike video van hul aankondiging:

In 8 Days We Are Having A BOY/GIRL? @michellegildenhuys

A post shared by emo adams (@emo_adams) on
Emo en Michelle deel gereeld foto’s van hul skattige eersteling op Instagram.

My First Day at Beach Daddy #KadarZayn

A post shared by emo adams (@emo_adams) on

Guess who's going to be a Pilot #KadarZaynAdams #MyBoy

A post shared by Michelle Gildenhuys Adams (@michellegildenhuys) on

I Have Never Loved More ? #MyBoys #MyForeverLoves #AdamsFamily #TheyOwnMy? #HisnameisJames #KadarZaynAdams @emoadams

A post shared by Michelle Gildenhuys Adams (@michellegildenhuys) on

Veels geluk, julle twee!