Die sanger en Jou Show-aanbieder, Emo Adams, se vrou, die model en sakevrou Michelle Gildenhuys, het hul seuntjie, wat onlangs gebore is, se naam in die sosiale media gedeel. 

"Sy naam is Ziah Malik," skryf die trotse ma. 

"My pragtige seuntjie is vandag ses maande oud. My klein Ziah, geen woorde kan beskryf watter vreugde jy in ons lewe bring nie. Ek het nooit kon dink ek sou nog meer kon liefhê nie – en toe kom jy."

4 Months Old Today Just Chilling In The Parks Of #Vienna #aKidzOnTheMove

A post shared by emo adams (@emo_adams) on

Hul eersteling, Kadar, het onlangs ook sy tweede verjaardag gevier. 

En ons dink hulle is pragtig!