Die rooikop-aktrise gaan die silwerskerm vir Broadway verruil!  Die Easy A-ster gaan die rol as Sally Bowles in die gewilde toneelstuk, Carbaret, vertolk.

Dink julle Emma is gemaak vir Broadway?

- Janine Nel