Eminem het ’n roerende musiekvideo van sy liedjie, Headlights (saam met Fun se voorsanger, Nate Ruess) op Moedersdag gedeel. In die liedjie vra hy verskoning vir al die lelike goed waaroor hy al in sy liedjies gesing het. Dis nogal koel dat hy so na haar uitreik!

Spike Lee het die video geregisseer in Detroit afspeel. Die storie word uit Debbie se oogpunt vertel en wys hoe sy blaai deur ou albums. ’n Veiligheidswag weier haar selfs toegang tot haar seun voor hulle die strydbyl begrawe. Hou verby as jy nie vloekwoorde in musiek kan verdra nie.

http://www.youtube.com/watch?v=7bDLIV96LD4

BRON: RYANSEACREST.COM