Ellen het haar eie weergawe van die Fifty Shades of Grey-lokprent

Ellen DeGeneres is al weer op haar stukke.

Sy het Dinsdag haar eie weergawe van die berugte Fifty Shades Of Grey-lokprent bekendgestel. En haar weergawe van die karakter Anastasia Steele het ’n sterk mening (en gesigsuitdrukkings) vir Christian Grey gehad.